Get Adobe Flash player
Contact Details:
Johan Oelofse
Tel:013 9321060
Fax: 013 9325007
Cell:083 6021433

Bronkhorstspruit Gastehuis: Akkomodasie in Bronkhorstspruit

Welkom by Bronx Gastehuis

Bronx gastehuis - vir akkomodasie in Bronkhorstspruit. Ons gastehuis is geleƫ in Cathie straat 41 in Bronkhorstspruit , maklik bereikbaar vanaf die N4 hoofweg tussen Witbank en Pretoria. Of jy net oornag plek soek oppad wildtuin toe, of besigheid in ons dorp moet bedryf, geen beter plek as Bronx gastehuis om die nag deur te bring nie. Ons gaste is altyd ons eerste prioriteit en ons kamers verseker 'n gerieflike nagrus vir een en elk. Akkomodasie met gemoedsrus.

Akkomodasie in Bronkhorstspruit, Bronx Gastehuis - kamer Akkommodasie in Bronkhorstspruit - Eetsaal, Bed en Ontbyt - Bronx Gastehuis

 

3 Ster Akkomodasie Bronkhorstspruit: Ontbyt of Selfsorg

Akkomodasie in Bronkhorstspruit, Bronx Gastehuis - Kamer, Selfsorg

  • 3 Ster Akkomodasie
  • 21 Lugverkoelde kamers
    (self sorg)
  • En suite badkamer
  • Goed toegeruste kombuis
  • DSTV
  • Sekuriteits area vir parkering
  • 7 Dae skoonmaakdiens
  • 7 Dae wasgoeddiens
  • Kredietkaart fasiliteit
  • Ontbyt, middag- en aandete beskikbaar op versoek
  • Gratis gesuiwerde water in al die kamers
  • Gratis Internet in al die kamers
  • 24 Uur bestuursdiens
  • Bystand Kragopwekker
  • Dranklisensie

 

Bronx Gastehuis -

vir die vermoeide reisiger, 'n rusplek

vir liggaam en gees.

Akkomodasie in Bronkhorstspruit - Bronx Gastehuis - Vooraansig Bronx Gastehuis vir Bronkhorstspruit akkomodasie - kamers, buiteaansig